Skaak is ‘n sport waar u kind die geleentheid kry om sy of haar vermoëns te ontwikkel, te dink en vooruit te beplan te ontwikkel. Dit versterk ook die geheue en wiskundige vermoëns.
Me. Michelle Erasmus
skaak@menlolaer.co.za