Graad R

Laerskool Menlopark het ʼn puik Graad R sentrum waar kleuters in klein klassies die vaardighede kan bemeester wat hulle nodig het om ʼn sukses van hul skoolloopbaan te maak. Alhoewel die Gr. R sentrum deel van die laerskool vorm, word daar ʼn unieke program gevolg wat spesifiek ontwikkel is vir kinders van daardie ouderdom.

Akademie en aktiwiteite

Akademie

  • Afrikaans Huistaal
  • Wiskunde
  • Lewensvaardigheid – wat insluit skeppende kunste, uitvoerende kunste en liggaamlike opvoeding

Aktiwiteite

  • Musiekonderrig een maal ‘n week by die laerskool.
  • Juniorkoor