Bergfiets

Bergfietsryers laat die speke sing by ons eie Menlo bergfietsroete oorkant die skool. Hier leer jy om jou fiets te laat seil oor sand en gemaklik in die saal te voel.

Oefentye:

Maandae:
Dinsdae:
Woensdae:
Donderdae:
Vrydae:

Kontakbesonderhede:

Me. Andrionette Bester

bergfiets@menlolaer.co.za

Volgende aan die gebeur:

Prestasies: