Krieket
Laerskool Menlopark beskik oor twee turfkrieketblaaie en 6 oefennette.
Daar word jaarliks twee spanne per ouderdomsgroep gekies (O/9 tot O/13).
Die krieketseisoen strek vanaf Junie tot Oktober. Alle seuns is welkom om aan die proewe deel te neem.
Die O/11 en O/13 spanne neem jaarliks gedurende die Julie vakansie aan die Super 12 – kompetisie te Rustenburg deel.

Oefentye:
o/7
Maandae
13:30 – 14:30
o/8
Maandae
13:45 – 14:45
o/9
Dinsdag
14:00 – 15:30
Donderdag
14:00 – 15:30
o/10
Maandag
14:30 – 16:00
Woensdag
15:00 – 16:30
o/11
Maandag
14:30 – 16:00
Woensdag
15:00 – 16:30
o/12
Maandag
16:00 – 17:30
Donderdae
15:30 – 17:00
o/13
Maandag
16:00 – 17:30
Donderdae
15:30 – 17:00
Kontakbesonderhede:
Mnr. Cobus Cloete