Registrasievorms
Registrasievorms beskikbaar by Mnr. Francois van Biljon.

Mnr. Francois van Biljon
074 443 3759
francois.vanbiljon@menlolaer.co.za
Registrasie benodighede
- Registrasievorm – (Bo)
- Die volgende dokumentasie vorm deel van die registrasieproses en moet elektronies op u rekenaar gestoor word:
- Ouer se ID (indentiteitsdokument) of paspoort
- Kind se ID (indenteitsdokument) of paspoort
- Kind se geboortesertifikaat
- Bewys van huisadres
- Bewys van werksadres
- Nuutste skoolverslag/rapport
- Immuniseringskaart of –verslag
Indien u nie ‘n Suid-Afrikaner is nie, word die volgende dokumentasie ook benodig, waar van toepassing:
- Vlugtelingpas
- Asielsoekerpas
- Permanenteverblyfpas
- Studeerpermit
Inskrywings en die nodige dokumentasie kan nou al by ontvangs ingehandig word.