Robotikasentrum

Hierdie vak stel leerders in staat om die fundamentele vaardighede wat aangeleer is, toe te pas. Dit bied leerders ‘n nuwe gevoel van selfvertroue deur hulle toe te laat om goed te bou wat werklik gebruik kan word. Die Graad 4 tot 7 leerders het in 2021 begin met Robotika as ekstra vak na skool.

Robotics and other combinations will make the world pretty fantastic compared with today.

– Bill Gates