Tennis

Algemeen

Met die aanlê van die eerste 2 tennisbane in 1954 was daar 4 tennisspanne. In 2005 stig Marcay Cillie die Tennis Akademie met 8 tennisspanne. Tans is daar 20 tennisspanne wat aan die Gauteng-Noord-Liga deelneem. Tennis-ligas vind plaas gedurende die eerste- en derde kwartaal. Al 4 van L/S Menlopark se tennisbane is nou ook nuut oorgedoen.

 

Ouerbetrokkenheid

Vervoer, oefening en hulp tydens kampioenskappe.
1 AFRIGTING
2 SQUAD
3 DAAGPROSEDURE
4 OEFENTYE
5 LIGASPANNE
6 BAANALLOKASIE

 

Fooie

Jaarlikse Registrasiefooi R190   / Jaar
Mini – Tennis R210   / Kwartaal
Groepsafrigting R525   / Kwartaal
Semi-Individueel R780   / Kwartaal
Individueel (Halfuur/week) R1050 / Kwartaal
Individueel (Uur/week) R2100 / Kwartaal
Squad

R760   / Kwartaal

 

Kontakpersoon: Marcay Cillie Epos  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien  Sel 082 532 7565 

 


Borge

adflugonshort_flueanduvo