|
1. Algemeen Ons hoop 2012 voldoen aan alle verwagtinge en dat dit ‘n voorspoedige jaar |
| 2. Oefentye |
| 4. Kwartaalfooie |
|
5. Eerstespan hokkiedrag Eerstespan spelers moet asb so gou as moontlik die
eerste hokkiespan-drag gaan aankoop. Indien daar enige probleme is in die verband, kan u my gerus kontak! U sal u brief ontvang indien u kind tot die eerste span verkies is. |
| 6. Inskrywingsvorm |
| 7. Gedragskode - ouers |
| 8. Hokkiereëls |
| 9. Kontakpersoon: Adele Potgieter Sel: 082 375 5262 epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |





