Laerskool Menlopark se gholf bestaan uit:
- Vriendskaplike gholfdae
- Liga’s
- Super 12
Daar word in die 3de kwartaal proewe gehou. Die Ligawedstryde vind in die 4de kwartaal plaas.
Die datums sal vroeg in die 4de kwartaal, na ontvangs, uitgegee word.
Twee spanne verteenwoordig die skool wat uit 4 deelnemers bestaan met een reserwe vir die B-span.
Elke kind moet poog om lidmaatskap te bekom by ‘n gholfklub, sodat ‘n amptelike voorgee aan die leerling gegee kan word.
Vir enige verdere navrae kontak Jaco Botha by (012)460-7201 of e-pos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien





