Valentynsdag

‘ n Valentynsdans word aangebied deur die gr.7-leerders en  die kleur rooi, is oral te sien!

Die valentyns-sokkie word gehou op Donderdag 16 Februarie hier in die skoolsaal vir
Gr. 5 – 7 leerders.

Tesame met die sokkie van die week, vind daar ook heel week verkope plaas voor die mediasentrum, waarvoor Gr.7 L en P verantwoordelik is, en kry kinders weer die kans om vir ma, pa, boetie, sussie en natuurlik “vriend” en “vriendin" ‘n ietsie kleins te koop.

Dis werklik waar ‘n week en maand vol liefde hier by Laerskool Menlopark.

Borge

adflugonshort_flueanduvo