• Erkenning aan alle buite-skoolse prestasies • Voorkeursport kry gratis afrigting in liga-kwartaal |
• Hoogspring, verspring, gewigstoot, naellope, hekkies, middelafstand, skyfwerp en spiesgooi • Spesialisafrigting • Interhuis-massadeelname • Vriendskaplike byeenkomste • Prestige 8-byeenkomste • Super 12-deelname • Aflosbyeenkoms - Wenners 9 jaar • Cluster-byeenkoms • Distrikkampioenskappe – 15 deelnemers • Gauteng-kampioenskappe – 10 atlete • SA – 6 atlete (1 goud - en 1 silwer medalje) ..lees meer |
|
| • A- en B-spanne • Vriendskaplike wedstryde • Super 12-deelname • Prestige Gholfdag • Toernooie • Ligas ...lees meer • Menlo Hokkie Akademie vir seuns en dogters • Gauteng-Noord - 17 spelers • Liga - Wenners en naaswenners • Mini-hokkie – domineer by rondomtalies • Ongeveer 150 Parkies neem deel • Super 12-deelname ..lees meer |
• Krieket Akademie - 150 lede • 2 goed toegeruste krieketvelde • Dag-aandwedstryde - Pro 20-liga • NCU-Distrik ligawedstryde - 8 spanne • Bev Cric - 7 spanne • Super 12 - deelname • Deurlopende spesialis afrigting • Fokus ook op B-liga • Menlo premier-liga (MPL) - Interne krieket liga ..lees meer |
|
• Vriendskaplik • Liga • Super 12-deelname • Gauteng-Noord – deelname ..lees meer • Vriendskaplik • Mini-netbal 0/7 tot 0/9 deelname • Senior liga - 0/10 tot 0/13 - 4 van die 12 spanne - ligawenners en 1 naaswenner • Super 12 - 0/11 wenners • Menlopark word aangewys as die WENSKOOL • Tshwane-kampioenskappe – 0/11 - wenners, 0/13 - 5de plek • Gauteng-kampioenskappe – 0/11-wenners en 0/13-6de • Fokus ook op B-, C- en selfs D-spanne • NASIONALE EN PROVINSIALE AFRIGTERS EN SKEIDSREGTERS ..lees meer |
• Deelname - 120 leerders • Gr. 0 - skaakklub • Afrigting - groep en individueel vir junior- en seniorspelers • Super 12 - Senior wenners • D4 Skaakuitspele - 0/13 A wenners (2010) • Gauteng Top Schools (2009) • Provinsiale spelers • SA - Skaakkampioenskappe - 8 leerders (2010) • Chessa geslote kampioen- skappe - 3 leerders genooi om deel te neem ..lees meer • Eie swembad • Interhuisgala • Super 12-deelname - dogters 1ste plek • Interskolegalas • Buite afrigters en klubs • Leerder verwerf Junior Victor Ludorum by A-liga • SA kleure - 1 swemmer • Noord-Gauteng - 3 swemmers ..lees meer |
|
| • Deelname - SANESA • Liga - 4 byeenkomste • Gauteng - Noordkleure ..lees meer • Bulletjierugby - voorskool, gr. 1 en 2 • Liga 0/9 tot 1ste span • Ligawenners – 1ste span en 0/9 • Spantoere • Super 12-deelname • Gauteng-Noord uitspele – 1ste span, 0/9A en 0/10 • Provinsiaal (Cravenweek) - 5 leerders • Fokus ook op B-span ontwikkeling • Bondedag 2011 - 0/10 en 1ste span ..lees meer |
• Skoolkampioenskappe 2 keer per jaar. Daar word tussen 108 en 130 dagings per seisoen gespeel • Tennis Akademie: 183 spelers • Sun City Egalite toernooi vir seuns en dogters • Amanda Coetzer - tennistoernooi te Bloemfontein • Super 12 - tennistoernooi: Wenners (2010) • Gauteng-Noord Liga-deelname: 15 spanne • Mini-tennis vanaf 4 jaar • Groeps-, semi-individuele, individuele afrigting, oefen - groepe, "squads" • Spanoefening soggens • Nasionale Ranglys: 6 spelers • Gauteng-Noorddeelname ..lees meer |





