Die volgende is op die Algemene Jaarvergadering van die Beheerliggaam op 31 Oktober 2011 goedgekeur: Skoolgeld is verpligtend volgens die Skolewet en vooruitbetaalbaar vir die skooljaar. Die skoolgeld kan eenmalig of in gelyke paaiemente afbetaal word.
Ons poog om ‘n kontantvrye omgewing te skep.
|
Metode van afbetaling |
|
|
Vereffening per tjek /internet /debietorder /kredietkaart |
|
|
Skoolgeld per leerder vir 2012 |
R 14560 |
|
Registrasiegeld vir 2012 R500 (ingesluit by skoolgeld) |
|
|
10 Paaiemente @ R 1456 (Jan tot Okt 2012) |
R 14560 |
Indien ‘n leerder gedurende die skooljaar inskryf of die skool verlaat, sal die skoolgeld pro rata vir die betrokke jaar bereken word.
Ouers wat nie finansiëel in staat is om die skoolgeld te betaal nie, sal gedeeltelik of ten volle van die aanspreeklikheid vir betaling vrygestel word volgens ‘n departementele glyskaal. ‘n Volledige en gemotiveerde aansoek in dié verband moet aan die skoolhoof voorgelê word en deur die beheerliggaam goedgekeur word. Kontak me Mariette Meyer, die rekenmeester, vir aansoekvorms.
Ouers is volgens die SA Skolewet verplig om alle leerders jaarliks teen einde September te herregistreer vir die nuwe akademiese skooljaar. Nuwe ongeregistreerde leerders registreer op die dag voor die skool amptelik in Januarie vir leerders heropen. Die beheerliggaam kan registrasiegeld hef, gelykstaande of nie meer as een maandelikse paaiement.
Bankbesonderhede van skool
|
Naam |
: Laerskool Menlopark |
|
|
Bank |
: ABSA |
|
|
Takkode |
: 632005 |
|
|
Rekening |
: Tjekrekening |
|
|
Rekening no. |
: 540 540 020 |
|
|
Verwysing |
: (skoolgeld) Familiekode |
|
|
Verwysing |
: (ander betalings) Kind se naam en van en waarvoor, bv. Johan Lotz Krieket 0/10 |
Hiermee rig ons ‘n vriendelike versoek aan ALLE ouers om eerder internetbetalings of direkte bankdeposito’s t.o.v. skoolgeld en ander betalings te doen.
Parkieland Kleuterskool
|
Metode van afbetaling |
||
|
|
Vereffening per tjek /internet /debietorder /kredietkaart |
|
|
Registrasiegeld vir 2012 R550 (vorm nie deel van skoolgeld nie) Skoolgeld per kleuter vir 2012 ●Halfdag 12 paaiemente @ R1320 (Jan tot Des 2012) R15840 ●Voldag 12 paaiemente @ R2035 (Jan tot Des 2012) R24420 |
||
Bankbesonderhede
|
Naam |
: Laerskool Menlopark |
|
|
Bank |
: ABSA |
|
|
Takkode |
: 632005 |
|
|
Rekening |
: Tjekrekening |
|
|
Rekening no. |
: 540 540 020 |
|
|
Verwysing |
: (skoolgeld) Familiekode |
|
|
Verwysing |
: (ander betalings) Kind se naam en van en waarvoor, bv. Johan Lotz Pretloop |
|
Hiermee rig ons ‘n vriendelike versoek aan ALLE ouers om eerder internetbetalings of direkte bankdeposito’s t.o.v. skoolgeld en ander betalings te doen.
Lekkerbly Naskool
Naskoolfooie
Registrasiegeld - R250 (vorm nie deel van die naskoolfooie nie)
12 paaiemente @ R720 pm (Jan tot Nov 2012)
Bankbesonderhede
|
Naam |
: I Pauw |
|
|
Bank |
: ABSA |
|
|
Takkode |
: 632005 |
|
|
Rekening |
: Tjekrekening |
|
|
Rekening no. |
: 2310610359 |
|
|
Verwysing |
: Naam en van van leerder |
Irma Pauw
Selno: 073 035 3595
Selno: 083 302 1581





