Seuns- en Meisiesdag

Elkeen voel mos maar belangrik!

Die seuns en dogters mag een keer per jaar gewone klere aantrek om seuns- en meisiesdag te vier. Op hierdie dae word die leerlinge oor en weer bederf met ‘n sjokolade. Die reëlings word deur die leerderraad getref.

Borge

adflugonshort_flueanduvo