Parkie Trots
Visie en Missie
Gepubliseer in
Parkie Trots
Vir leerders 'n stimulerende leeromgewing te skep waar Christelike norme en waardes in ag geneem word en wat gebalanseerde heelbrein potensiaalontwikkeling met selfstandige denke en selfwerksaamheid te verseker. Elke leerder die geleentheid te bied om aan…
Skoollied
Gepubliseer in
Parkie Trots
Die skepper van ons skoollied was Dr. O.A. van der Stoep wat aan die personeel verbonde was. Alhoewel die ontstaan van die melodie en woorde spontaan en feitlik gelyktydig plaasgevind het, was dit volgens ‘n sekere…
Tydlyn
Gepubliseer in
Parkie Trots
1953Die skool is op 7 Januarie 1953, onder leiding van die waarnemende hoof mnr. Niehaus, met 8 personeellede, 1 sekretaresse en 310 leerders geopen. Die skool het aanvanklik uit ‘n dubbelverdiepinggebou met 12 klaskamers, 2 grade-kamers,…





