Menlo gee om
Liefdadigheidsprojekte
Gepubliseer in
Menlo gee om
Gedurende die week van 13 – 19 Augustus word ‘n Barmhartigheidsweek gehou. Tydens hierdie week vind ‘n muntlegging plaas. Die graad sewes hou ‘n entrepreneursdag en hulle word gemotiveer om hul wins te skenk. Hierdie geldelike…
Formele kwartaallikse vorderingsverslae
Gepubliseer in
Ondersteuningsdienste
Formele kwartaallikse vorderingsverslae ISF (Gr. 4-7) Elke leerling ontvang elke kwartaal ‘n vorderingsverslag. Datums waarop voderingsverslae na ouers gestuur word is as volg: Eerste kwartaal: Do. 29 Maart 2012 Tweede kwartaal: Do. 21 Junie 2012 Derde…
Herwinningsinisiatief
Gepubliseer in
Menlo gee om
Die herwinning by die skool gaan van krag tot krag. Ons herwin elke Woensdagoggend van 07:00-08:00. Ons het 6 mammas wat ons elke week help wat ons ongelooflik waardeer, baie dankie. Ons herwin die volgende items:…
Kwartaallikse oueraande
Gepubliseer in
Ondersteuningsdienste
Kwartaallikse oueraande - ISF (gr. 4-7) Eerste kwartaal 2012 Ma. 30 Januarie: Gr 4-7 Ouerinligtingsaand (18:00-20:00) Tweede kwartaal 2012 Ma. 16 April: Gr. 4 en 5 (17:00-19:00) Di. 17 April: Gr. 6 en 7 (17:00-19:00) Derde…
Leerlingondersteuning
Gepubliseer in
Ondersteuningsdienste
Leerders ontvang ondersteuning tov die bereiking van sy of haar potensiaal deur heronderrig en RO.Leerders met meer spesifieke struikelblokke/agterstande word ondersteun deur die aanbieding van: Studiemetodekursusse Oorbruggingsklasse : Jeanette Butler Eksamenhulp : Nel van Schalkwyk (amanuensis)…





