Liefdadigheidsprojekte

Gedurende die week van 13 – 19 Augustus word ‘n Barmhartigheidsweek gehou. Tydens hierdie week vind ‘n muntlegging plaas. Die graad sewes hou ‘n entrepreneursdag en hulle word gemotiveer om hul wins te skenk. Hierdie geldelike opbrengste word aan ‘n verdienstelikge organisasie geskenk.

 

Tydens hierdie week word vrywillige bydraes in die vorm van kruideniersware gevra. Hierdie kruideniersware word aan verdienstelike organisasies geskenk.

Borge

adflugonshort_flueanduvo