Leerders ontvang ondersteuning t.o.v. die bereiking van sy of haar potensiaal deur heronderrig en RO.
Leerders met meer spesifieke struikelblokke/agterstande word ondersteun deur die aanbieding van:
|
Studiemetodekursusse |
: Jeanette Butler |
|
Oorbruggingsklasse |
: Nel van Schalkwyk |
|
Eksamenhulp |
: Jeanette Butler |
|
(amanuensis) |
|
|
Ondersteunende leessentrum |
: Nel van Schalkwyk, Jeanette Butler, Isabel Davis en Mari Kirkpatrick |
|
|
|
|
Arbeidsterapie |
: Susan Malan |
|
Spraak- en taalterapie |
: Karin Theron |
|
Opvoedkundige sielkundige |
: Emmie Archer |
|
Jeugwerker |
: Suzanne Fourie |
|
Die SOS (skool ondersteuningspan) funksioneer vanuit ‘n aanmeldingsisteem en behaal groot sukses in samewerking met die terapeute van die skool. Kontakpersoon: Nel van Schalkwyk / Jeanette Butler. |
|





