Kwartaallikse oueraande - ISF (gr. 4-7)
Eerste kwartaal 2012
Ma. 30 Januarie: Gr 4-7 Ouerinligtingsaand (18:00-20:00)
Tweede kwartaal 2012
Ma. 16 April: Gr. 4 en 5 (17:00-19:00)
Di. 17 April: Gr. 6 en 7 (17:00-19:00)
Derde kwartaal 2012
Ma. 23 Julie: Gr. 4 en 5 (17:00-19:00)
Di. 24 Julie: Gr. 6 en 7 (17:00-19:00)
Vierde kwartaal 2012
Vind slegs op uitnodiging plaas.
Indien onderwysers voel dis nodig om ‘n gesprek met ‘n spesifieke ouer te voer , sal die graadhoof of departementshoof met die betrokke ouer ‘n afspraak reël.





