Kultuur






• Super 12-deelname
• Deelname aan Rapportryers Nasionale
   Bybelvasvra-kompetisie   ..lees meer







    • Kreatiewe interaksie

     rondom die taal
    • Deelname saam met
     ander skole   ..lees meer
      • Junior en Senior koor - gewilde aktiwiteit
      • Prestasies: Applous (goud en silwer)
        Super 12 (Cum Laude en Encore)
      • Eisteddfoddeelname
        Tshwane Youth Arts Fectival deelname
      • Deelname saam met Oos Randse
        Jeugkoor
      • Opname "SA draai terug na
        God 2012"
      • Optrede in Staatsteater vir
      "Singing Christmas Tree"
      • Optrede saam met Jakkie Louw
       en Sarah Theron    ..lees meer                                             

 
    • ATKV-deelname gr.2 tot 7

    • Provinsiale deelname gr. 3 tot 7
    • Super 12-deelname
    • Deelname aan Abé Bailey
      (Tweetaligheidskompetisie) gr. 6
      en 7 (Skool is 2e)

    • Engelse redenaars deelname gr. 5 tot 7
    • Gemsbokkie-aand gr. 1 tot 7
    • Verpligte klasdeelname gr. 1 tot 7
                                                   ..lees meer



           • Een van net 2 Afrikaanse skole wat deelneem aan

            hierdie kompetisie
          • Voorbereide en onvoorbereide voordrag van
            gedigte, toesprake en leesstukke
          • Buite beoordelaars     ..lees meer






• Jaarlikse kunsuitstalling

- graadwenners word aangewys
• Gr. 7-wenner ontvang Bettie
Celliers-Barnard wisseltrofee
..lees meer
    
   • Weeklikse gebedsgroepe

      - Mammas
      - Onderwysers
      - Senior Leerders 
                            
..lees meer



• Gereelde toetse
• Super 12-deelname
• Aanwys van jaarlikse wenner
..lees meer

• Klavier, blokfl uit, kitaar, klawerbord, sang, dans,
  kuns, drama, viool, dwarsfl uit
• Blootstelling aan konserte en kompetisies
• Jaarlikse evaluering en prysuitdeling
• ’n Wow! ’n Moet!
• Eisteddfoddeelname: Drama
  - Puik prestasies by verskeie Kunswedstryde en
   Kunstefeeste: Pretoria-Eisteddfod, Nasionale
   Eisteddfod, Kreatiewe drama
- Vir 15 jaar behaal 99% van leerders goue
   sertifikate
- Lewer wenner van Laerskole-afdeling op met
   beurs as prysgeld     ..lees meer 


• Bedrywige kommando

  (Kruithoringkommando)
• Hoofdoel: PRET deur
  kennis en vaardighede
  gedryf
• Toere, kampe en
  kentekendae
• Liefdadigheidsprojek
                        ..lees meer
Borge

adflugonshort22