|
Ons spog met ‘n Junior- en ‘n Seniorkoor. |
|
|
Die kore neem deel aan die Super 12 Koorkompetisie, Applous, Tshwane Jeugkunstefees en verskeie koorfeeste deur die jaar. Ons kore vaar baie goed. Ons het onder andere ‘n Goud vir Applous en ‘n Cum Laude vir Super 12 gekry. Verskeie genres musiek word gedek. Dit is vir die kinders ‘n aangename ervaring en ‘n ongelooflike blootstelling om op verskeie spoggerige verhoë soos die Voortrekkermonument en staatsteater op te tree. Ek verstout my om te sê dat ons kinders puik sangonderrig in die koor ontvang. |
|
So lyk ons Senior Koor se voorlopige jaarprogram vir 2012:
|
Datum |
Geleentheid |
|
17 Maart |
Optrede by Hoërskool Menlopark |
|
23 Maart |
Ekstra oefening en fliek |
|
12 Mei |
Kollig by Brooklyn Teater 09:00 |
|
18 Mei |
Applous ATKV |
|
23 Mei |
Musaion Winter Konsert saam met Jakarandakinderkoor |
|
26 Mei |
Super 12 |
|
9 Junie |
Musaion – UP Jeugkoor |
|
12 Junie |
Constantiapark Winterkonsert by Valleisig NG Gemeente |
|
19 Julie |
Hoërskool Menlopark Koorfees |
|
20 Augustus tot 3 September (presiese datum sal volg) |
Tswane Jeugkunstefees |
|
6 September |
Optrede by Ouetehuis |
|
19 of 20 September |
Koorafsluiting en konsert vir Ouers |
Program vir die 2de kwartaal:
|
DATUM |
GELEENTHEID |
MEER BESONDERHEDE |
|
Dinsdag 8 Mei Stiptelik 15:45 – 16:35 |
Senior Koor Pretoria Eistedfodd |
Laerskool Garsfontein. Oorkant Zita parkie. Netjiese koordrag. Maak seker dogters se rokkies se some is vier vingers bokant die knie as hul op hul knieë staan. Groen “tights” is beskikbaar by verskaffers bokant die skool. |
|
Vrydag 11 Mei 13:00 tot 15:00 |
Ekstra kooroefening by skool |
|
|
Saterdag 12 Mei 10:15 |
Kollig – Brooklyn Teater (oorkant skool) |
Denim en t-hemp |
|
Donderdag 17 Mei 20:00 – 21:30 |
Applous ATKV |
Laerskool Constantiapark, Roverstraat,Constantiapark (H/v Gnl Louis Botha weg). Koordinate 25°48'26"S 28°16'59"E
|
|
Woensdag 23 Mei 18:00 |
Winterkonsert – Musaion Universiteit |
|
|
Saterdag 26 Mei 08:00 |
Super 12 – TUKS (Groenkloofkampus) |
|
|
Eksamen |
Geen oefeninge |
|
|
9 Junie 18:00 |
Childrens’s Choir Festival UP Musaion, Universiteit van Pretoria |
|
|
12 Junie – 18:00 |
Constantiapark Winterkonsert by Valleisig, NG-gemeente in Faerie Glen |
|





