| Kontakinligting |
Skooltye Die skool begin vir almal om 07:30 Graad 1 en 2 verdaag daagliks om 12:45 Graad 3 verdaag Ma., Wo. en Vry. om 12:45; Di. en Do. om 13:30 Graad 4 tot 7 verdaag daagliks om 13:30 Daar is daagliks 2 x pouses. Vrydae kom die skool vir almal om 12:45 uit. |