Klerebank

Die skool beskik oor ‘n klerebank waar ouers, indien hul dit sou verkies, skoolklere kan omruil vir ander kledingstukke. Tweedehandse skooldrag kan ook hier gekoop word. Ouers wat bruikbare skool- of sportdrag wil skenk, is welkom om dit ook in genoemde tye te doen.


Tye:

Maandag-Donderdag: 07:30 – 13:30

                   Vrydae: 07:30 – 12:00


Navrae:

Me Ciska Fourie (012) 460-7201

Borge

adflugonshort_flueanduvo