Interne Rugby- en Netbaldag

Die graad 7’s kry hier die geleentheid om hul afrigtings- en motiveringsvermoë ten toon te stel. ‘n Interne kompetisie word in graadverband gehou. ’n Dag waarna elke leerder uitsien!!
Borge

adflugonshort_flueanduvo