Kultuur

Kuns en kultuur-integrasie in skole help leerders met die ontwikkeling van motoriese, sosiale en taalvaardighedebesluitneming, risikoneming en vindingrykheid. Visuele kunste leer leerders van kleur, uitleg, perspektief en balans. Dit verbind leerders met hul eie kultuur sowel as met die ander kulture van die wêreld.