Ons is 'n groep ouers, ma’s en pa’s, wat saam bid, elke vrydagoggend, 07h30 in die naskoolsentrum op die skool terrein.
Enige gebedsversoeke kan na ons gebring word by lokaal van die naskoolsentrum of skakel 083 625 6777.
Vir enige verdere navrae , kan u gerus 083 625 6777 skakel.
Jesus liefde





