Formele kwartaallikse vorderingsverslae ISF (Gr. 4-7)
Elke leerling ontvang elke kwartaal ‘n vorderingsverslag.
Datums waarop voderingsverslae na ouers gestuur word is as volg:
Eerste kwartaal: Do. 29 Maart 2012
Tweede kwartaal: Do. 21 Junie 2012
Derde kwartaal: Wo. 26 September 2012
Vierde kwartaal: Vr. 7 Desember 2012





