Eenstop Dienste
Parkieland het in Mei 2011 ‘n volle 10 jaar jonk geword!  Ten spyte van ons “jong” ouderdom, het Parkieland al hoë hoogtes bereik. Aan die stuur is Riekie van Eeden en haar span toegewyde onderwyseresse.  Parkieland…
Hier by Lekkerbly Naskoolsentrum weet ons hoe belangrik dit is vir ‘n kind om te “behoort”.  Ons skep ‘n geleentheid in die besige lewe van vandag, waar kinders veilig en belangrik kan voel en ook kan…
Ouers word versoek om die voorgeskrewe skool- en sportdrag by die skool se amptelike leweransier, Constantiapark Uitrusters, aan te koop (Lees afdeling H: winkelure).  Dit verseker eenvormigheid en bied ‘n beter beeld vir die skool.  Die…
Die snoepwinkel word deur Ina Steyn 082 414 5292 bedryf.
2 x Gom Pritt – 20g 1 x Waterverf (12 kleure) Staedtler 1 x A12 vetkryte Rolfes 1 x A9 vetkryte Rolfes 2 x Wit uitveërs Faber-Castell of Staedtler 3 x "Secretarial Folders" 12 x HB…
Alle items moet asb. behoorlik gemerk wees R50 vir 'n Wiskunde handboek wat in 2010 aangekoop word. 2 x HB Staedtler potlode 2 x 2H Staedtler potlode 1 x Kwas –dik 1 x Kwas – dun…
BAIE GELUK Jy is nou in gr. 4!   Baie welkom in die Intermediêre fase! Jy raak nou mooi groot en baie slim!! Die Gr. 4-Juffrouens sien uit daarna om jou in hulle klas te hê. Geniet…
R50 vir ‘n Wiskunde handboek wat in 2012 BY Wiskunde-onderwyser aangekoop word. R50 Rekenaarsentrumfooi 7 x HB Pencils 3 x Ballpoint pen (Fine Blue) 1 x Ballpoint pen (Fine Red) 1 x A4 192 page Hard…
R50 vir Wiskunde handboek (bring EERSTE WEEK na Wiskundeklas) R50 Rekenaarsentrumfooi.   2 x A4 Exam pad 30 x A4 Book cover heavy duty clear 1 x Woordeboek 1 x Fotostaatpapier A4 Typek 1 x Library…
2 x Prittgom (40g) 1 x Uitvëer 2 x HB Staedtler Potlode 1 x Stel Staedtler inkleurpotlode 1 x Skêr 1 x Skerpmaker met houer 1 x Liniaal 30cm 2 x Bloupenne (balpunt) 1 x Rooipen…
1 x Boeksak – A4 sterk plastiek (clear) met velcro (dien as huiswerksak) 1 x Indeksboekie (A-Z) – A6 Hardeband met duimdrukke 2 x pk Inkleurpotlode – Staedtler (12 per pakkie) 1 x Liniaal – Deurskynende…
Kies die graad vir inligting: Graad 1 | Graad 2 | Graad 3 | Graad 4 | Graad 5 | Graad 6 | Graad 7
Ons skool het ‘n sterk funksionele Wetenskapklub wat al vir 10 jaar bestaan. Die wetenskapklub is slegs vir gr. 7-leerlinge. Dit vind plaas op Woensdag middae. Twee sessies word aangebied vanaf 14:00-15:00 en 15:00-16:00. Die doel…
Leerders ontvang ondersteuning t.o.v. die bereiking van sy of haar potensiaal deur heronderrig en RO. Leerders met meer spesifieke struikelblokke/agterstande word ondersteun deur die aanbieding van: Studiemetodekursusse : Jeanette Butler Oorbruggingsklasse : Nel van Schalkwyk Eksamenhulp…
Die skool beskik oor ‘n klerebank waar ouers, indien hul dit sou verkies, skoolklere kan omruil vir ander kledingstukke. Tweedehandse skooldrag kan ook hier gekoop word. Ouers wat bruikbare skool- of sportdrag wil skenk, is welkom…
Borge

adflugonshort_flueanduvo