-
Ons bied die geleentheid vir die leerders om deur ‘n liefde vir die Bybel tot kennis te kom en hanteringsvermoë van die Bybel te ontwikkel.
-
Ons neem jaarliks aan die Nasionale Bybelvasvra-kompetisie, aangebied deur die Rapportryerbeweging deel, asook aan die Super 12 kompetisie.
-
Die kompetisie vind oor drie rondtes plaas:
Uitdunrondte
Halfeindrondte provinsiaal)
Finaal
Super 12
Kontakpersoon: Rita Klynsmith Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien





