• Klein klasonderrig • Voortreflike, relevante onderrig • Hoë akademiese standaard |
||
|
|
• Afrikaanse aande • Ekstra leesklasse in rekenaarlokaal • Redenaars van gr. 1 tot 7 • Afrikaanse Ekspo van gr. 2 tot 7 (Kreatiewe skryfwerk) • Gr. 1 en 2 Leesmamma-projek • Spelkompetisie • Aangebied op eerste taalvlak (gr. 4 tot 7) • Gr. 1-3: Hoë kommunikatiewe vlak. Ontwikkeling van taalkennis - vaardigheid as basis vir eerste taalonderrig • Engelse redenaars • Gereelde leesperiodes • Spelkompetisie • English evenings • Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie • English Speech Festival |
| • Ekspo - verwerf verskeie Nasionale medaljes • Elektroniese leer - lesaanbieding • NW Klub (gr. 7): Prakties, uitstappies, sprekers, demonstrasies en werklike voorbeelde • Wetenskap Akademie (gr. 7): Teorie • Wetenskap Olimpiade: Top 5-wenner • Wetenskapwerkswinkel gr. 4 • Sterrekundevasvra |
• Verstaan die ekonomiese siklus • Volhoubare groei en ontwikkeling • Bestuurs-, verbruikers- en finansiële kennis • Entrepreneurs - kennis en vaardighede • Praktyk word geïntegreer met die klaskamer • Uitstallings • Entrepreneursdae |
| • Verstaan omgewing, hulpbronne en sosiale vraagstukke • Praktiese toepassings • Navorsing – rekenaar geïntegreerd • Gevallestudies |
• Plaas gebeure, mense en veranderinge binne chronologiese raamwerk • Vergelyk hede en verlede |
| • Strukture, verwerking, stelsels en beheer • Gevallestudie • Beplanning en ontwerp • Uitstallings • Besprekings • Maak van produkte |
• Media-onderrig • Gerekenariseerde, goed toegeruste sentrum • Bevorder liefde vir lees • Uitneem van boeke |
|
• Prakties KDA (Kids Development Academy) Fokus op intellektuele, fisiese, sosiale, motoriese en emosionele ontwikkeling • Teorie • Bybelonderrig – Christelik gefundeer; gewyde sang weekliks |
• Klassikale onderrig gr. 1 tot 3 • 2 Rekenaarsentrums |
|
• Klasmusiek gr. 1 tot 7 • Drama en musiek • Kunsvaardighede en tegnieke |
• Onderrig gr. 0 tot 7 • Rekenaars in klasse • Webadres: www.menlolaer.co.za • Integrering met ander leerareas • Naskoolfasiliteite vir navorsing |
| • Toets- en eksamenwerkafbakening beskikbaar op webwerf • Kwartaallikse oueraande • Formele kwartaallikse rapportering (verslae) • Leerderondersteuning: - Studiemetode-kursusse - Oorbruggingsklasse - Eksamenhulp - Ondersteunende leessentrum met rekenaars |
- SOS-Komitee (Skoolondersteuningspan) - Professionele terapeutiese dienste: Arbeidsterapie Spraakterapie Taalterapie Opvoedkundige sielkundige Interne sielkundige berader |





