NW-EKSPO
Baie geluk aan elke Gr.7-leerder wat presteer het tydens die NW-Ekspo. Ons het 1 Eervolle vermelding,
1 Bronsmedalje, 2 Silwer medaljes, 4 Goue medaljes en 1 Nasional Goud en 2 Spesiale toekennings.